Nege perderuiters het Saterdag 23 Junie 2018 ’n uitmergelende historiese herdenkingsrit afgeskop tydens die bekendstelling van Kraal Uitgewers se boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, waarvan Kraal Uitgewers en AfriForum trotse borge was. Bly op hoogte van verdere gebeure op die Herdenkingsritte groep se Facebook-blad. Video vervaardig deur Forum Films vir Kraal […]