Tag Archives: Herinnerings van ons taalstryd

30 Oktober 1937 – Afrikaanse skrywer en politieke aktivis J.H.H. de Waal sterf

Op 30 Oktober 1937 sterf die Afrikaanse skrywer en politieke aktivis J.H.H. (Jannie) de Waal. In sy boek Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans skryf die taalhistorikus Jaap Steyn soos volg oor De Waal: “De Waal het grootgeword in Kaapstad, waar daar soos elders gespot is met die taal van Die […]