Op 24 Augustus 1572, vandag 488 jaar gelede, begin St. Bartholomeusnag, oftewel die Bloedbruilof, in Parys toe Rooms-Katolieke ’n aanval op Protestante by die huweliksfees van Margaretha van Valois en Hendrik van Navarre (die latere koning Hendrik IV van Frankryk) uitvoer. Aanvalle op Hugenote het vinnig ook na ander streke uitgebrei. In Parys alleen is […]
Tag Archives: Hugenote
Op 13 April 1688 – vandag 332 jaar gelede – kom die eerste 22 Franse Hugenote kom met die skip “Voorschoten” in die Kaap aan. Meer as 200 000 Franse Hugenote het gedurende die 1600’s en 1700’s uit Frankryk gevlug. Sowat 300 hiervan het aan die suidpunt van Afrika ’n heenkome gevind en ’n noemenswaardige deel […]