hutspot s.nw. 1(a) Gereg van aartappels, uie, blomkool en fyngesnyde vleis. 1(b) Mengelmoes van oorskietkosse. 2 (figuurlik) Sameraapsel of mengelmoes van ’n verskeidenheid goed. Uit Nederlands hutspot: ’n samestelling van hutsen (skud om die inhoud van ’n houer te meng) en pot. (BRON: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)
Tag Archives: Hutspot
“Soos wat ek elke dag skryf, maak ek ook elke dag tyd om te lees. Ek volg die premis van: as jy nie lees nie, kan jy nie skryf nie.” Chris Karsten (9 November 1947 – ), bekroonde Afrikaanse skrywer; joernalis; koerantredakteur. Hy is veral bekend vir spanningsromans en misdaadfiksie, maar het ook jeuglektuur op […]