Tag Archives: Hy het nie ‘n bang haar op sy kop nie

Spreekwoord van die week – 8 Maart 2021: Hy het nie ’n bang haar op sy kop nie

Hy het nie ’n bang haar op sy kop nie. Hy het baie moed. (BRON: Wat praat jy! Afrikaanse idiome, gesegdes en vaste uitdrukkings met verklarings)