Tag Archives: In die nood leer ’n mens jou vriende ken

Spreekwoord van die week – 26 Julie 2021: In die nood leer ’n mens jou vriende ken

In die nood leer ’n mens jou vriende ken Iemand wat jou ook in nood ondersteun, is ’n ware vriend. (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)