deur Luan van Schalkwyk Met die digitale revolusie wat nou goed op dreef is, is aanlyn inkopies nou lankal nie meer ’n nuutjie nie. Nee wat, Jan Alleman kan nou al vir ’n geruime tyd sy inkopies aanlyn doen vanuit die gemak van sy sitkamerstoel, kampstoel of watter stoel waarop hy ook al sit, mits […]