Tag Archives: J.D.L. Botha

Historiese foto – Drie geslagte gedurende die ABO

Drie geslagte gedurende die Anglo-Boereoorlog – P.J. Lemmer (66 jaar), die penkop J.D.L. Botha (15 jaar) en S.J. Pretorius (43 jaar). In haar boek oor die penkoppe van die Anglo-Boereoorlog skryf Pets Marais dat die jong seuns (waarvan sommige skaars 13 jaar oud was) as deel van die vegtende magte aanvaar is. “Net soos al […]