Die presidente van die Oranje-Vrystaat – J.P. Hoffmann, J.N. Boshof, M.W. Pretorius, J.H. Brand, F.W. Reitz en M.T. Steyn. Wie was jou gunsteling en hoekom? Kom gesels saam op die Kraal Uitgewers Facebook Blad by https://www.facebook.com/KraalUitgewers/ (Fotobron: Het Geheugen, Zuid-Afrikahuis)