Tag Archives: Jaap

9 Maart 1916 – Tafelberg Uitgewers gestig

Op 9 Maart 1916 kom Tafelberg Uitgewers tot stand. Volgens die “Afrikaanse kultuuralmanak” het die uitgewer uit Nasionale Pers ontstaan. Die Anglo-Boereoorlog het ’n groot behoefte aan geestelike en politieke uiting onder Afrikaners gebring wat gelei het tot die vestiging van verskeie instellings, soos Nasionale Pers wat in 1915 gevestig is. Tafelberg word beskou as […]