Tag Archives: Jaap Steyn

Praat, kekkel, droom én gesels dat die spoeg spat in dié taal, jou taal – Afrikaans!

TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 1 : 15 SEPTEMBER Praat, kekkel, droom én gesels dat die spoeg spat in dié taal, jou taal – Afrikaans!  Drie feestelike feite oor… Afrikaans Die eerste Afrikaanse klankrolprent, Moedertjie, en het in 1931 die lig gesien. Dit was ’n 32 minuut lange verwerking van J.F.W. Grosskopf se eenbedryf […]

Lees, kyk én leef Afrikaans!

Kraal Uitgewers vier vanaf Maandag 14 Augustus tot Sondag 20 Augustus 2017 Afrikaans met die Lees, kyk én leef Afrikaans-week. Dit word as deel van die landswye Koop-’n-Afrikaanse-boekdag (’n inisiatief van die Vriende van Afrikaans – VVA) aangebied. Vanjaar kan Kraal-lesers Afrikaans in sy volle omvang geniet met ’n spesiale Afrikaanse boek- en DVD-pakket ter […]

Gesogte toekenning vir taalkenner

Foto: Jaap Steyn, mede-ontvanger van die Jan H. Marais-prys vir 2017, saam met die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, dr. Dioné Prinsloo. Die taalhistorikus prof. Jaap Steyn het die afgelope week tydens ’n amptelike Akademie-toekenningsgeleentheid in Stellenbosch die Jan H. Marais-prys ontvang. Die prys is vanjaar aan Steyn en die […]