Hierdie week se FOTO VAN DIE WEEK kom uit: Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881 Johannes Willem (Jan) Viljoen (1812-1893) is in die distrik Uitenhage in die Kaapkolonie gebore en het daar grootgeword. Hy het eers in 1843 na die Transoranje getrek waar hy sy lot by die Voortrekkers van Winburg gewerp het. Na sy betrokkenheid […]
Tag Archives: Jackie Grobler
“Die Britse aanvoerder [genl.maj. George Pomeroy Colley] het hom verplig gevoel om Wood te waarsku om op sy hoede te wees. Hy het die Boere as akkurate skuts wat doeltreffend deur uitstaande leiers beheer is, beskryf. Hulle was dapper en het nie gehuiwer om hulself, hetsy te perd of al nader kruipende, aan Britse vuur […]
Op 20 Januarie 1831 word Petrus Jacobus (Piet) Joubert gebore. Joubert het onder meer gedurende die Eerste Vryheidsoorlog ’n prominente rol gespeel as deel van die Driemanskap in die herstelde regering van die ZAR. In sy boek oor die Eerste Vryheidsoorlog skryf die historikus Jackie Grobler soos volg oor Joubert: “Petrus Jacobus (Piet) Joubert (1831-1900) […]
Op 1 en 2 Desember 1880, vanjaar 140 jaar gelede, word boodskappe onder burgers van Transvaal versprei om hulself gereed te maak vir ’n volksvergadering by Paardekraal. Hulle is aangemoedig om voorbereid en gewapend na die vergadering te kom. Burgers wat nie op die oproep sou reageer nie, sou boonop as vyande van die stryd […]
Kort vóór die uitbreek van die Eerste Vryheidsoorlog het ’n belastinggeskil in November 1880 die Boere en Britte tot op die rand van ’n konflik gebring. Transvaal was in daardie stadium in Britse hande nadat die republiek in 1877 geannekseer is en gemoedere het hoog geloop. Dr. Jackie Grobler skryf in sy boek Die Eerste […]