Tag Archives: Jaco Jacobs

Nuusbrokkies – 16 Maart 2022

Die Taalkommissieadviespaneel Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns het onlangs ’n Taalkommissieadviespaneel vir die termyn 2022 tot 2024 saamgestel. Dit bestaan uit 100 lede uit die breë Afrikaanse taalgemeenskap. Alana Bailey, uitvoerende hoof van Kraal Uitgewers en hoof van kultuursake by AfriForum, dien ook in die paneel. Baie geluk aan al die lede en […]

Skrywersaanhaling van die week – 17 Februarie 2020

“Een lewe is te kort; die tyd is te min. Daar is nog baie werk voor.” – Rudolf Johannes (Dolf) van Niekerk (22 Februarie 1929 – ), Afrikaanse skrywer, digter, dramaturg, radio-omroeper; deel van die Sestiger-beweging. (Bron: ATKV/LitNet-skrywersalbum, 2019-03-28) “Die toekoms van die Afrikaanse boek hang in die eerste plek daarvan af of daar voortdurend […]