Tag Archives: John Tenniel

2 Augustus 1865 – Klassieke kinderverhaal “Alice in Wonderland” die eerste keer gepubliseer

Op 2 Augustus 1865 (sommige bronne toon aan dit was Julie 1865) word die nou klassieke kinderverhaal “Alice in Wonderland” deur Lewis Carroll (skrywersnaam vir Charles Dodgson) die eerste keer gepubliseer. Die eerste 2 000 boeke is egter kort na publikasie onttrek omdat die illustreerder, John Tenniel, ontevrede was met die voorkoms van die illustrasies […]