Op 16 Desember 1914, vandag 106 jaar gelede, word Jopie Fourie en sy broer Hannes tydens die Afrikaner-rebellie van 1914 (toe ’n groep Suid-Afrikaners teen die Botha-regering in opstand gekom het in reaksie op die regering se besluit om tot die oorlog teen Duitsland toe te tree en Duits-Suidwes-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog binne te […]
Tag Archives: Jopie Fourie
Teen 26 Oktober 1914 is dit duidelik dat talle Afrikaners hul steun aan ’n Rebellie teen die Unieregering gee. Jopie Fourie en sy broer, Johannes Fourie, het byvoorbeeld net die vorige dag (25 Oktober 1914) by die rebelle aangesluit, terwyl nog ’n groep rebelle beheer oor die dorp Koppies geneem het. Op 26 Oktober 1914 […]
Jopie Fourie word as een van die bekendste Afrikanermartelaars beskou. Sekerlik die bekendste Rebellie-held is Jopie Fourie. Sy verhaal is vandag, meer as 100 jaar later, steeds net so skokkend as wat dit in Desember 1914 was. Sy dood voor ’n vuurpeleton om 05:00 op Sondag 20 Desember het geweldige ontsteltenis onder Afrikaners veroorsaak. Fourie […]