Tag Archives: Kaapmuidenbrug

31 Augustus 1901 – Jack Hindon verwoes Britse trein

Op 31 Augustus 1901, vandag 119 jaar gelede, verwoes Jack Hindon en sy manne ’n trein tussen Waterval en Hammanskraal, noord van Pretoria. In dié stadium van die Anglo-Boereoorlog het die Boeremagte reeds tot guerrillaoorlogvoering oorgegaan en onder meer treine en treinspore geteiken in aanvalle. Die Boerekrygers het langs die spoor gewag en die oorlewendes […]