Tag Archives: Kaaps-Hollands

9 Junie 1862 – Argitek sir Herbert Baker gebore

Op 9 Junie 1862 word die argitek sir Herbert Baker in Kent, Engeland, gebore. Baker is veral bekend vir sy ontwerp van die Uniegebou in Pretoria. Hy kom in 1892 na Suid-Afrika en ontwikkel kort voor lank ’n liefde vir die Kaaps-Hollandse boustyl en ontwikkel die Kaaps-Hollandse Herlewingstyl. Baker het ook ’n groot bydrae gemaak […]

28 April 1805 – Hugenotekerk ingewy

Op 28 April 1805 – vandag 215 jaar gelede – is die sogenaamde Strooidakkerk oftewel die Hugenote-kerk, die tuiste van die derde oudste gemeente van die NG Kerk, in die Paarl ingewy. Die oorspronklike kerkgebou op dié terrein is in 1718 opgerig, maar was klein en swak gebou en daarom teen die einde van die […]