Tag Archives: Kalahari

25 November 1914 – Jan Kemp se Rebellekommando veg by Rooidam

Op 25 November 1914 raak Jan Kemp se Rebellekommando – wat in daardie stadium uit sowat 600 man bestaan het – by Rooidam in die Kalahari in ’n hewige geveg met die Unieverdedigingsmagte (UVM) onder kol. Ben Bouwer gewikkel. Om 08:00 daardie oggend het Kemp se mag die windpomp op Rooidam van die regeringsmagte verower […]