Tag Archives: Kanada

20 November 1926 – Engeland kondig outonomie vir oudste kolonies aan

Op 20 November 1926, vandag 94 jaar gelede, word in Londen aangekondig dat outonomie aan vyf van die oudste kolonies van die Britse Ryk toegestaan sal word (dit sluit in Kanada, Australië, Nieu-Seeland, Suid-Afrika en Newfoundland). Dié besluit is vervat in die Balfour-verklaring wat bepaal het dat “Brittanje en die dominiums gelyke status het en […]

7 November 2020 – Slag van Leliefontein

Op 7 November 1900, vandag 120 jaar gelede, vind die Slag van Leliefontein (ook bekend as die Slag van Witkloof) gedurende die Anglo-Boereoorlog plaas. Die slag wat suidoos van Belfast plaasgevind het, het ’n klein kommando onder leiding van genl. Joachim Christoffel Fourie teenoor ’n mag van nagenoeg 1 400 soldate onder genl.maj. Smith-Dorrien te […]

25 Mei 1849 – voormalige Kaapse goewerneur sterf

Op 25 Mei 1849 sterf die voormalige Kaapse goewerneur sir Benjamin D’Urban in Kanada. D’Urban is in 1777 in Norfolk, Engeland, gebore. Hy was ’n Britse generaal en administrateur en het in Januarie 1834 na die Kaap gekom en het aangebly as goewerneur tot 1838. Die dorp Port Natal se naam is in 1835 ter […]