Tag Archives: Kemp

1 September 1900 – Lord Roberts proklameer Brittanje se anneksasie van ZAR

Vandag 120 jaar gelede, op 1 September 1900, reik lord Roberts ’n proklamasie uit waarmee die ZAR deur Brittanje geannekseer word. Pretoria, die hoofstad van die ZAR, is reeds op 5 Junie daardie jaar ingeneem en die Britte was van mening dat die republikeinse magte hulle daarna aan Britse magte sou onderwerp – dit het […]

11 April 1902 – Slag van Roodewal

Die Slag van Roodewal – die laaste groot slag van die Anglo-Boereoorlog – het vandag 118 jaar gelede op 11 April 1902 plaasgevind. In dié aanval kom nagenoeg 2 600 burgers teen ’n Britse mag van sowat 11 000 soldate te staan. Sowat 42 Boere het in dié slag gesterf. In sy boek “Wes-Transvaal: Militêre […]