Tag Archives: Klankopnames

[Ep.3] HOOFSTUK 2 – Die verlede leer ons daar is altyd ’n toekoms

Suid-Afrika is tans nie op ’n goeie plek nie: Die politiek is deurmekaar, die ekonomie is pap, misdaad vier hoogty, protesoptogte ontwrig die land, en die staat verval stuk-stuk. Daarby wys die gereelde rassestorms op sosiale media hoe broos die samelewing op sekere plekke is. Die prentjie lyk vir baie mense donker, en talle wonder […]

[Ep.2] HOOFSTUK 1 – Wat is ’n Afrikaner?

Wie is ons? Die vraag is eintlik moeiliker as die antwoord. Elkeen weet mos of hy of sy deel is van dié groep of nie. Die maklikste is miskien om vir enige nie-Afrikaner te vra wie die Afrikaner nou eintlik is. Luister hieronder na Hoofstuk 1 van die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die […]

[Ep.1] INLEIDING – Die enigste oplossing vir die Afrikaner se voortbestaan is selfbestuur

Die bestaansangs van ’n klein volk, soos die Afrikaner, is in 1946 deur die denker en digter N.P. van Wyk Louw in die idioom van daardie tyd en in apokaliptiese terme verwoord. Luister hieronder na die inleiding tot die boek, Die pad na selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuur, deur Flip Buys. Hierdie is die […]