Tag Archives: Kleinood

Woord van die week – 22 Februarie 2021: Kleinood

kleinood s.nw. (mv.: kleinode) 1 Klein, kosbare voorwerp; juweel. 2 (fig.) Iets wat van baie waarde is. Oorsprong: Kleinood is ’n Germaanse woord wat in die vroeë Middeleeue verlatyns is tot clenodium. Die ou Duitse agtervoegsel -ood (by klein) beteken “besitting”. Die woord beteken dus “iets sierlik/mooi as besitting (van iemand)”. (BRONNE: Handwoordeboek van die […]