Tag Archives: knyp

Woord van die week – 27 Julie 2020

verknorsing s.nw. Moeilike, onhanteerbare toestand waarin ’n mens verkeer of beland; moeilikheid; knyp, pekel, penarie, dilemma. (Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)