“Selfs as die groot verskille in stemme op kiesdag ’n werklikheid word, gaan die uitslae in individuele metro’s en dorpe veel nader wees en koalisies gaan nodig wees om ’n regerende meerderheid te vorm. “Dit lyk of koalisies die kern van die saak gaan wees. Die kuns gaan egter wees wie presies hulle by wie […]
Tag Archives: Koalisie
koalisie s.nw. saamwerking, vereniging, saamsmelting; verbond tussen twee of meer partye/moondhede teen ’n gemeenskaplike teenstander/vyand. Oorsprong: Latyn co saam + alescere groei (BRONNE: PharosAanlyn; HAT: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 6de uitgawe)