Die N.P. van Wyk-Louw-pakket (bestaande uit Rooidag, die 13-snit album met gedigtoonsettings deur Leon Gropp, ’n Louw-koffiebeker en T-hemp) is nou beskikbaar by Kraal Uitgewers teen slegs R330. Louw en sy broer W.E.G. Louw se bekroonde skryfwerk word as tydlose Afrikana beskou en bied steeds uitsonderike relevansie aan hedendaagse lesers. Gedigtoonsettings van verskeie van Louw se […]
Tag Archives: Koffiebekers
TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 4 : 18SEPTEMBER Gaan grawe in die gryse verlede en (her)ontdek ons ryke geskiedenis. Drie feite oor … Jan van Riebeeck en ons (vroegste) geskiedenis • Jan van Riebeeck het op 6 April 1652 met die skepe Drommedaris en Goede Hoop anker gegooi in Tafelbaai. Die derde skip, Reijger, het […]