Tag Archives: Koningmaker

Woord van die week – 18 Oktober 2021: Koningmaker

koningmaker s.nw. Figuurlik: man/vrou agter die skerms; toutjiestrekker. ’n Persoon wat ander mense beïnvloed om sy voorkeurkandidaat tot ’n sekere belangrike pos/amp in ’n organisasie te verkies. (BRONNE: PharosAanlyn; Cambridge English Dictionary)