Tag Archives: Koop-’n-Afrikaanse-boekdag

Lees, kyk én leef Afrikaans!

Kraal Uitgewers vier vanaf Maandag 14 Augustus tot Sondag 20 Augustus 2017 Afrikaans met die Lees, kyk én leef Afrikaans-week. Dit word as deel van die landswye Koop-’n-Afrikaanse-boekdag (’n inisiatief van die Vriende van Afrikaans – VVA) aangebied. Vanjaar kan Kraal-lesers Afrikaans in sy volle omvang geniet met ’n spesiale Afrikaanse boek- en DVD-pakket ter […]