Tag Archives: Kraal Afgestof

23 April is Wêreld Boekedag en Kopieregdag

Wêreld Boekedag en Kopieregdag is ’n belangrike dag, veral in Suid-Afrika waar net 14% van die inwoners graag lees en – skokkend vir die bibliofiele by Kraal Uitgewers – net 58% van huishoudings nie eers een enkele boek besit nie[1]. Hierdie datum is juis gekies omdat 23 April die dag is waarop beroemde skrywers soos […]

NUUT op Kraal Afgestof: Christiaan de Wet: ’n Lewensbeskrywing

In sy boek Christiaan de Wet: ’n Lewensbeskrywing vertel ds. J.D. Kestell die verhaal van een van die mees geliefde Boeregeneraals in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Dié boek het die eerste keer in 1920 by De Nationale Pers verskyn. Dit is juis so uitsonderlik omdat dit in De Wet se leeftyd, met die generaal se medewerking, […]

Geskiedoenis – die lekkerste ding om nou te doen!

Grendeltyd het jou sekerlik ook al meer as een keer laat sug: “Wat kan ek nóú doen?” Hoewel grendeltyd nog nie iets van die verlede is nie, kan jy nou na hartelus gaan grawe in die verlede en met Kraal Uitgewers se nuwe aanlyn platform elke dag iets nuuts kry om te DOEN! Geskiedoenis is […]