Tag Archives: Kraal Kleinspan

Kraal se boekrak – Briewe van die tandemuis

Briewe van die tandemuis deur Michelle van der Merwe met illustrasies deur Carina van Zyl (Kraal Uitgewers, 2020) Ek is beïndruk. Sommer baie beïndruk. Om te dink, dat jy daar doer vêr weg by die see ’n tandjie gewissel en dit toe spesiaal vir my gebring het […] Baie dankie vir die mooi skulp waarin […]

Nuut op Kraal Uitgewers se boekrak: Briewe van die tandemuis

Haasbekkies word genooi om saam met Kardoemsie, die tandemuis, op ’n verbeeldingsvlug te gaan in Kraal Uitgewers se eerste kinderboek Briewe van die tandemuis (deur Michelle van der Merwe, met illustrasies deur Carina van Zyl). Briewe van die tandemuis is deel van die uitgewer se nuwe Kraal Kleinspan-reeks. Dié reeks boeke word deur plaaslike skrywers […]