Tag Archives: Kraal uitgewers

Kraal se boekrak – Spioenmeesters

Spioenmeesters: Vriende, vyande en verraaiers van die 20ste eeu deur Henning van Aswegen (Uitgegee deur Kraal Uitgewers, 2021) “Die spioenasiebedrywighede van Suid-Afrika se intelligensiedienste het reeds in 1894 begin en is ’n weerspieëling van ons land se onstuimige en kontroversiële geskiedenis. Reeds vanaf pres. Paul Kruger se Geheimediens het Suid-Afrika min of meer altyd ’n […]

Kraal se boekrak – Verset en opbou

Verset & opbou: Skrywers en politici as aktiviste vir Afrikaans deur J.C. Steyn (Uitgegee deur Kraal Uitgewers, 2019) Op ’n gesamentlike sitting van die Volksraad en senaat op 8 Mei 1925 is die derde lesing van ’n wetsontwerp aanvaar waarvan die eerste bepaling lui: Het woord ‘hollandse’ in artikel honderd zeven en dertig van de […]

Kraal Uitgewers: Dis so reg in jou KRAAL

Staar jy dikwels met KRAAL-ogies na boeke? Voel jy soms soos die agteros wat net wag om in die KRAAL te kom? Dan is KRAAL UITGEWERS jou kuierplek! Kraal Uitgewers is die trotse uitgewershuis van die Solidariteit Beweging en die tuiste van Afrikaanse niefiksie, Afrikanergeskiedenis én prima Afrikaanse produkte. Dié uitgewer het tydens die 100 […]