TIEN DAE VAN ERFENIS – DAG 7 : 21 SEPTEMBER Die oorloë en slagvelde van die verlede vertel van ons voorouers se opofferings, moed en durf. Ontdek die historiese erfenis van ons monumente en slagvelde. Drie vurige feite oor ons oorloë en veldslae Die bekende Long Tom-kanonne wat deur die Boere tydens die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) gebruik […]
Tag Archives: Kruigsgevangenis
ʼn Laken, tennistekkies en die ontsnapping Daar is iets omtrent persone wat uitsonderlike waagmoed aan die dag lê, wat die mens nog altyd verstom kon laat. Indien hierdie waagmoed vermeng word met ʼn sterk strewe na vryheid, is die kombinasie dít waarvan legendes gemaak word. Die verhaal van Johnny de Villiers is egter nie ʼn […]