Tag Archives: krygshof

3 Julie 1901 – Kmdt. Barend Celliers onskuldig bevind op moord aanklag

Barend Celliers – die man wat twee keer onskuldig bevind is vir dieselfde moord. Op 3 Julie 1901, vandag 119 jaar gelede, is die saak van kmdt. Barend Celliers tydens ’n algemene krygsraadvergadering van die OVS bespreek. Die vergadering het ook as krygshof gedien. Celliers is van moord aangekla, nadat hy in Januarie 1901 ’n […]