Tag Archives: kwaad

Spreekwoord van die week – 15 November 2021: Laat die son nie ondergaan oor jou boosheid nie.

Laat die son nie ondergaan oor jou boosheid nie. As jy met iemand rusie maak, moet jy vóór sononder weer vrede maak. (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)