Tag Archives: KykNet

Die Afrikaner: Van ’n klein begin tot vandag

’n Dokumentêre reeks oor die Afrikaner se komplekse, roemryke en soms bittere geskiedenis sedert die 1650’s tot vandag, soos aangebied deur die vooraanstaande historikus Hermann Giliomee, is nou beskikbaar op die DVD-stel Die Afrikaners. Die volle verhaal van die Afrikaner word in 17 boeiende episodes aangebied met topkenners oor elke era, soos Dan Sleigh, Jan […]