glossarium s.nw. Lys van moeilike woorde wat ’n outeur in ’n werk gebruik het en saam met hulle verklarings gewoonlik agter in die werk gegee word. Oorsprong: Latyn en Grieks: glõssa (Grieks): glos + –arium (Latyn): versameling. (Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)
Tag Archives: latyn
kompromie, kompromis s.nw. 1 Minlike skikking, vergelyk; skikking waarby elke kant iets toegee. 2 Handeling waarby ’n mens ’n deel van jou beginsels opoffer. Oorsprong: Latyn: com saam + mittere beloof (Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)
1. Enigeen van ‘n groep submikroskopiese organismes wat siektes veroorsaak. 2. Iets wat die gees vernietig. 3. (rekenaarwetenskap) Geheime kode wat rekenaarstelsels korrupteer en data vernietig. Eng. virus uit Latyn virus “slym, gif, vuilis”. (Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) en supplement)