Tag Archives: Le Creusot

12 September 1900 – Eerste Long Tom-kanon deur Boere vernietig

Die eerste Long Tom-kanon wat die Boere self tydens die Anglo-Boereoorlog vernietig het, word naby Hectorspruit met dinamiet opgeblaas. Die oorblyfsels van die kanon word in die Krokodilrivier gegooi. Die Boere het besluit om hul kanonne te vernietig toe hul voorraad ammunisie opgedroog het; dit onmoontlik was om gedurende die oorlog nog ammunisie in te […]