Tag Archives: Leeu van die Wes-Transvaal

22 Oktober 1847 – Leeu van die Wes-Transvaal gebore

Lees meer oor De la Rey se merkwaardige loopbaan en lewe in De la Rey: ’n Stryd vir vryheid. Dié koffietafelboek beslaan meer as 570 bladsye oor De la Rey se lewe en is saamgestel deur die historikus A.W.G. Raath. Dit is beskikbaar by Kraal Uitgewers teen die spesiale prys van R240, slegs geldig op […]