Tag Archives: liewer

Die Taaltrommel 30 Augustus 2021: beter of beste of liewer?

Ontdek wonderlike taalskatte soos vreemde uitdrukkings, ongewone woorde, moeilike uitspraak, verwarrende woorde, tongbrekerrympies of kopkrap-terminologie. beter of beste of liewer? “Die beter van die twee spelers, studente, ens.” is ’n anglisisme. (Engels: The better of the two players, students, etc.) Afrikaans: “Die beste van die twee spelers, studente, ens.” “Jy beter dit doen” is ook […]