Tag Archives: Lig

Aanhaling van die week – 3 Mei 2021: Ma se plek

“Elke ma is die middelpunt van haar gesin. Die emosionele barometer. Sy sorg vir ewewig en harmonie. Sy hou onderlinge verhoudings se ragfyn draadjies in haar hand. Sy keer dat hulle verstrengel raak of afbreek of slap hang.” Lizette Murray, “Ma se plek”, Lig, Februarie 2018.  

Die LIG in jou (boeke)lewe

Laat die LIG vir jou aangaan en laat jou hart LIG bokspring, want beurtkrag, donker motorritte en duisternis op die kampterrein sal jou nie weer kan onderkry nie. Maak seker jy pak jou Eurolux-boekliggie in waar die lewe jou ook al mag neem. Verseker hiermee dat jy nie weer op die beste deel van jou […]