Tag Archives: loop oor

Spreekwoord van die week – 15 Februarie 2021: Waar die hart van vol is, loop die mond van oor

Waar die hart van vol is, loop die mond van oor. ’n Mens praat maklik oor iets wat jou baie interesseer. (BRON: Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom)