Tag Archives: lord Charles Somerset

18 Augustus 1859 – Hoeksteen van die oudste openbare hospitaal in Suid-Afrika gelê

Op 18 Augustus 1859, vandag 161 jaar gelede, word die hoeksteen van die oudste openbare hospitaal in Suid-Afrika, die New Somerset-hospitaal in Groenpunt, Kaapstad, deur die Kaapse goewerneur, sir George Grey, gelê. Die oorspronklike Somerset-hospitaal is in 1818 gebou, in ’n tyd toe die enigste hospitale aan die Kaap slegs na militêre, vloot- en regeringspersoneel […]