Tag Archives: Louise Juta

7 April 1886 – Juta stigter oorlede

Die vader van uitgewerswese in Suid-Afrika, Jan Carel Juta, is vandag 134 jaar gelede, op 7 April 1886 op 52-jarige ouderdom in Londen oorlede. Juta, ’n regsgeleerde en die stigter van die oudste uitgewersmaatskappy in Suid-Afrika, is in 1824 in Nederland gebore. In 1853 vaar hy saam met sy vrou, Louise (Karl Marx se suster), […]