Tag Archives: Louw Wepener

21 Julie 1812 – Kommandant Louw Wepener in Graaf-Reinet gebore

Kommandant Louw Wepener is op dié dag in Graaf-Reinet gebore. Wepener word as ʼn volksheld beskou vir sy aandeel in die Tweede Basoetoe-oorlog tydens die Slag by Thaba Bosigo in 1865. Die dorp Wepener is in 1867 gestig en na hom vernoem. (Foto: Borsbeeld van Louw Wepener voor die Stadsaal in Wepener, Vrystaat.)

21 Julie 1812 – Louw Wepener op Graaf-Reinet gebore

Op 21 Julie 1812, vandag 208 jaar gelede, is Louw Wepener op Graaf-Reinet gebore. Wepener word as ’n volksheld beskou vir sy aandeel in die Tweede Basoetoe-oorlog tydens die Slag by Thaba Bosiu in 1865. Hy het op 15 Augustus 1865 tydens dié slag gesterf. In die “Afrikaanse kultuuralmanak” word Wepener se optrede tydens dié […]