Tag Archives: M.E.R.

Maak 2020 ’n kleurvolle Afrikaanse jaar

Boekliefhebbers is dit eens: Byna enige stukkie papier, strokie en kaartjie is al ingespan om as plekhouer in ’n geliefde boek te dien. ’n Boekmerkkalender met die wyse, ware en treffende woorde van enkele van Afrikaans se grootste skrywers is daarom die ideale geskenk vir boekwurms. Dié kalender met 12 afsonderlike kaartjies is die veeldoelige […]