Tag Archives: M.G. Smith

Skrywersaanhaling van die week – 13 Julie 2020

Topsy Smith (12 Julie 1914-5 Maart 1985), Afrikaanse skrywer – veral bekend vir sy jeugverhale, soos die gewilde Trompie– en Saartjie-reekse. Saartjie is onder die skuilnaam Bettie Naudé geskryf en sy fiksie vir volwassenes meestal onder M.G. Smith (sy voorletters en van). Hy was ook ’n sportjoernalis en vir 25 jaar hoof van ’n Engelse […]