Tag Archives: M.W. (Marthinus Wessel) Pretorius

17 September 1819 – M.W. Pretorius in Graaff-Reinet-distrik gebore

Op 17 September 1819, vandag 201 jaar gelede, is M.W. (Marthinus Wessel) Pretorius, eerste president van die ZAR en seun van die Voortrekkerleier Andries Pretorius, in die Graaff-Reinet-distrik gebore. Hy het as jong man sy ouers op die trek na Natal vergesel en later ook na Transvaal getrek. As die eerste president van die ZAR […]