Tag Archives: Maalstroom

Woord van die week – 23 Augustus 2021: Maalstroom

maalstroom s.nw. 1 Stroom wat ronddraai soos in ’n tregter. 2 (figuurlik) Verwarrende menigte: ’n Maalstroom van bedrywighede. Jou in die maalstroom van die wêreld stort: In omstandighede begewe wat jy nie kan beheer nie. (BRON: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal, 5de uitgawe)