Tag Archives: mak

Woord van die week – 7 September 2020: Touwys

touwys bw. 1 (van ’n ry- of trekdier) Taamlik mak aan die halter, onder die saal, juk of in die tuig, hoewel nog nie heeltemal geleerd nie. 2 (Figuurlik) Bekend met die eerste beginsels van iets; ingelig wees. (Ontleen aan die trekkerslewe. Jong osse is vroeër met behulp van toue (rieme) mak gemaak.) (Bron: Handwoordeboek […]