Tag Archives: manie maritz

Rebellie van 1914 – Dagboek: 19 November 1914

Teen 19 November 1914 draai die gety nog sterker teen Christiaan de Wet en sy Rebelle se pogings om die Unieverdedigingsmagte gedurende die 1914-Rebellie te vermy. Die historikus dr. Jackie Grobler skryf soos volg oor dié dag in Die Afrikanerrebellie, 1914-1915: “De Wet bevind hom by die samevloeiing van die Vet- en Sandrivier. Hy besef […]

Rebellie van 1914 – Dagboek: 14 Augustus 1914

Op 14 Augustus 1914 hou Louis Botha en Jan Smuts ’n vergadering met die stafoffisiere van die Unie se staande mag en die Transvaalse Burgermagkommandante. Smuts lig die offisiere in dat ’n mag vir die verdediging van Suid-Afrika op die been gebring moet word en dat ’n reeks oefenkampe gehou sal word – waarvan die […]

29 April 1902 – Skietstaking vir rugbywedstryd tydens ABO

Selfs te midde van ’n woeste oorlog is daar tyd vir  … rugby! (Wel, amper.) Op 29 April 1902 is ’n skietstaking afgekondig wat sou geld vanaf die middaguur tot sononder vir ’n rugbywedstryd tussen die Britte en die Boere op Okiep. Boeremagte onder leiding van genl. Manie Maritz het in daardie stadium van die […]