Tag Archives: Maretha Maartens

Skrywersaanhaling van die week – 29 Junie 2020

“As ek ’n boek die hiernamaals kon indra, of ’n wet het my verplig om vóór ontbyt ’n uur lank te lees, kies ek ’n verklarende woordeboek.” – Annelie Botes (28 Junie 1957 – ), Afrikaanse skrywer van romans, kortverhale en rubrieke. Haar werk handel dikwels oor moeilike temas, soos dobbelverslawing, outisme en bloedskande. (Bron: […]

Skrywersaanhaling van die week – 22 Junie 2020

“Wat vir my wel uniek is oor ons stukkie wêreld, is Afrikaans en die werklik verstommende letterkunde wat ons taalgemeenskap oplewer. Daarom is al daardie groter sentra buite ons grense waar mense hulle met oorgawe besig hou rondom Afrikaans, onvoorwaardelik kosbaar. En akademici en navorsers, ook in kleiner kring. En as ’n universiteit, en dan […]

Skrywersaanhaling van die week – 15 Junie 2020

Vir my sê grote woorde niks en kom slegs ryme nogal fluks. Nou bieg ek eerlik voor die nasie: Ek ken alleen alliterasie. Ek ken my kennis plus my grense en los die dink vir slimmer mense. En of dit fraai of goor of gek is, ek sing maar voort soos ek gebek is. (Philip […]